Forum

Amazon mutations / Mutasies

Blue-fronteds wat verskil is onlangs opgemerk onder jong kuikens.

Misty Blue-fronted Amazon

Die kleur word direk beïnvloed deur die hoeveelheid sonlig en die intensiteit daarvan op die vere. Wanneer die voëls in die neskas met ʼn flitslig afgeneem word vertoon die kuiken koper-bruin, die aard van die onnatuurlike ligbron. In helder sonlig word die verskil onbeduidend, terwyl swak lig die verskil duideliker uitwys.

Die mutasie word duidelik by die Green-cheeked Conures beskryf, dit is dan ook bewys as ʼn Co-dominante mutasie. Enkel faktorige en dubbel faktorige voëls verskil duidelik en word dubbel-faktoriges meer opvallend.

Daar word soms beweer dat dit moontlik ʼn Cinnamon is, normaalweg sal Cinnamon se bek en pote beenkleurig verander wat nie die geval is nie. Die alternatief is Pallid of Lime, maar hier is die mate van verbleking veel groter. Beide Cinnamon en Pallid is geslagsgekoppel wat nie hier geld nie, die afwykende voëls is mannetjies en wyfies

Verwys na die meegaande foto’s.

Gee u siening van die voëls

   
 

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Search
Bookmarks
Login
Poll
    • What do you think of our new website?

      View Results

      Loading ... Loading ...